# Die studente-organisasie COSAS eis dringende optrede oor ‘n handboektender van 1,6-miljard-rand, en vra ‘n volledige ondersoek en die skorsing van die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube. Woordvoerder Bongani Mpungose sê onreëlmatighede in die toekenningsproses moet ondersoek word en vra verkrygingshervormings en nakomingsondersoeke rondom swart ekonomiese bemagtiging. Hy waarsku hulle kan stappe doen as die regering nie reageer nie:
COSAS dreig met stappe oor betwiste handboek-tenderproses [KLANK]
ENG MpungoseOnTender