# Die Vereniging van Staatsamptenare vra sterker maatreëls om die fisiese veiligheid en maatskaplike welstand van staatsamptenare te beskerm. Claude Naicker van die vakbond waarsku oormatige werkslading, lang ure en swak ondersteuningstelsels is beroepsgevare wat bydra tot stres, werksuitputting en afwesigheid. Hy vra werkgewers om regverdige praktyke, ondersteunende leierskap, veilige werkplekke en dringende optrede rondom personeeltekorte in te stel:
Staatsdiensvakbond beklemtoon stres en personeeltekorte op Wêrelddag vir Veiligheid en Gesondheid in die Werkplek [KLANK]
ENG NaickerOnHealthWorkday