Skip to content

Maile sê Gauteng het nog 200 skole nodig om oorvol klaskamers te verlig [KLANK]

# Die Gautengse LUR vir Onderwys, LebogangMaile, het in die provinsiale wetgewer gesê die provinsie ondervind ernstige oorbevolking in skole. Dit word aangevuur deur ‘n skerp toename in inskrywings wat verband hou met migrasie en verstedeliking. Maile waarsku dat meer as ‘n duisend skole oorvol is, met ‘n tekort van minstens 200 nuwe skole. Hy sê dringende optrede is nodig om billike toegang tot gehalte-onderwys in die provinsie te verseker:

ENG MaileOnOvercrowding