# Padwedlope: Die Londen-marathonrekordhouer, Sabastian Sawe, het bewerings verwerp dat sy hardloopskoene hom ‘n onregverdige voordeel gegee het nadat hy die marathon in minder as twee ure voltooi het. Sawe het ‘n geskiedkundige een-uur-59-minute-30-sekondes aangeteken en die eerste atleet geword wat hierdie prestasie in ‘n amptelike wedloop behaal het. Sawe hou vol die skoene is goedgekeur deur Wêreldatletiek. Hy het ook verskeie opkikkertoetse ondergaan om te bewys dat elite-atlete regverdig kan meeding en nuwe rekords kan opstel:
Padwedlope: Sawe verwerp bewerings oor voordeel van skoene ná geskiedkundige wedloop [KLANK]
ENG-SaweOnTests