Skip to content

WKOD vra benoemings vir Nasionale Onderwystoekennings [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement vra benoemings vir die Nasionale Onderwystoekennings en moedig skole, leerders en gemeenskappe aan om erkenning te gee aan verdienstelike onderwysers. Die LUR, David Maynier, sê die toekennings vereer onderwysers wat uitnemendheid, toewyding en vernuwing toon in die verbetering van leerderuitkomste. Hy sê die projek beklemtoon die belangrike rol wat onderwysers in die vorming van die toekoms speel:

ENG MaynierOnAwards