# Iran se ambassadeur by die Verenigde Nasies, Amir Saeid Iravani, sê Amerika en sy ondersteuners is aanspreeklik vir alle ontwrigting van maritieme vervoer. Die VN se Veiligheidsraad het debat gevoer oor die veiligheid en beskerming van waterweë te midde van ontwrigting in die strategies-belangrike Seestraat van Hormoes. Iravani sê Amerika en Israel voer sedert 28 Februarie ‘n aggressiewe oorlog teen Iran wat die VN‑handves oortree, maritieme veiligheid ontwrig en streeksvrede bedreig:
Iran beskuldig Amerika en Israel van ontwrigting van maritieme veiligheid [KLANK]
ENG IravaniOnUS