Skip to content

Krieket: Proteas, Indië se vroue speel vanaand in voorlaaste T20 van die reeks

# Krieket: Die Proteas en Indië se vroue speel vanaand in die voorlaaste van vyf T20-wedstryde op die Wanderers in Johannesburg. Die gasvroue het reeds die reeks beklink deur die eerste drie kragmetings te wen. Suid-Afrika het die eerste twee wedstryde in Durban met onderskeidelik ses en agt paaltjies gewen voordat hulle die besoekers met nege paaltjies verpletter het in die derde wedstryd in Johannesburg. Maandag se laaste ontmoeting in Benoni sal die Proteas se finale voorbereiding wees vir die T20-Wêreldbekertoernooi wat op 12 Junie in Engeland begin.