# Die Bestuurskollege van Suider-Afrika sê Suid-Afrika se gesondheidsorgstelsel verkeer onder druk, met volgehoue uitdagings rakende personeel, infrastruktuur en dienslewering wat toegang tot gehaltesorg beperk. Adri van der Merwe van MANCOSA waarsku kwessies soos verdeelde datastelsels, medisyne-voorraadtekorte en swak belyning moet dringend aangepak word. Sy sê al is hervormingspogings soos die Nasionale Gesondheidsversekering belangrik, is dit van kritieke belang om die huidige stelsel bestendig te kry:
MANCOSA vra dringende optrede met gapings in die gesondheidstelsel [KLANK]
AFR VanDerMerweOnHealthGaps