Skip to content

Wes-Kaapse Infrastruktuur-departement voltooi Ravensmead dagsorgsentrum drie maande voor spertyd [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, het aangekondig die konstruksie van die nuwe Ravensmead Gemeenskapsdagsentrum van 105-miljoen-rand is voltooi, drie maande voor skedule. Hy sê die departement is verbind tot versnelde infrastruktuurlewering ter ondersteuning van uitnemende dienslewering. Simmers sê elke nuwe infrastruktuurprojek, of dit nou behuising, paaie of klinieke is, is ‘n belegging in die mense van die Wes-Kaap:

ENG SimmersONCompletes