Skip to content

KZN Padverkeersinspektoraat oorhandig groot bedrae herwonne geld aan polisie na gewapende roof in Kokstad [KLANK]

# KwaZulu-Natal se LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, sê die Padverkeersinspektoraat het groot bedrae geld aan die polisie oorhandig na ‘n gewapende rooftog in Kokstad. Die departement se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê tydens ‘n wetstoepassingsoperasie het die span vier verdagtes onderskep. Hy sê drie verdagtes het van die bewegende voertuig afgespring. Die bestuurder het weggejaag maar die span het hom agternagesit en vinnig in hegtenis geneem:

ENG SibiyaONLarge