Skip to content

DA vier herinstelling van visvangpermitte in Saldanhabaai [KLANK]

#  Die DA se nuutverkose leierskap het die herstel van byna 300 kleinskaalse vissersvaartuigpermitte in die tradisionele lynvissektor gevier, saam met plaaslike vissers in die Wes-Kaap. Tertuis Simmers van die party sê die vreugdevolle geleentheid by die St. Helenabaai-hawe het ‘n praktiese besoek aan die visverwerkingsaanleg ingesluit waar leiers hul moue opgerol en die werk eerstehands ervaar het, naamlik om vis te vlek:

ENG SimmersONPermits