# Die Solidarity Law Network sê regterlike aanstellings moet op meriete, billikheid en professionele bevoegdheid gebaseer word eerder as rassekriteria. Die netwerk het die Regterlike Dienskommissie gekritiseer vir ‘n oormatige fokus op ras tydens die onderhoud van Regter Evette Dippenaar vir aanstelling in die Mededingingsappèlhof. Emil Glas van Solidariteit waarsku oormatige klem op transformasie kan vertroue in die howe skaad en kan die integriteit van die regterlike keuringsproses verswak:
Solidariteit vra vir meriete gebaseerde benadering in regterlike aanstellings [KLANK]
AFR GlasOnJudiciary