# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement sê 166-duisend-144 leerders het betyds aansoek gedoen vir Graad R-, 1- en 8-plasings vir 2027 voor die sperdatum van 14 April. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê laat-aansoeke sal oop bly, maar sal eers oorweeg word na diegene s’n wat betyds ingedien is. Skoolplasingsuitslae sal vrygestel word, met ouers wat aanvaarding teen 15 Junie moet bevestig. Maynier sê oordragaansoeke sal in Augustus vir ander grade open:
Wes-Kaap beweeg na volgende fase van skooltoelatings na spertyd bereik is [KLANK]
ENG MaynierOnLateApplications