# Die Gautengse LUR vir Samewerkende Regering, Tradisionele Sake en Infrastruktuurontwikkeling, Jacob Mamabolo, het ActionSA se bewerings verwerp oor ‘n beweerde vlootverkrygingskandaal. Dit hou verband met ‘n vlootverkryging van 16-miljoen rand in die Emfuleni-munisipaliteit. Die departement se woordvoerder, Theo Nkonki, sê die provinsie kan nie in munisipale prosesse inmeng nie en het die saak na die munisipaliteit verwys, wat ‘n interne ondersoek doen:
Gautengse regering verwerp bewerings van korrupsie in Emfuleni-munisipaliteit [KLANK]
ENG NkonkiOnAllegations