# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die bekendstelling van die Wetsontwerp op Beskermde Openbaarmaking as uiters belangrik om verklikkers verder te beskerm. Claude Naicker van die vakbond sê die wetsontwerp sal deursigtigheid, verantwoordbaarheid en die oppergesag van die reg verbeter en werkers beskerm wat korrupsie blootlê. Hy voeg by die vakbond ondersteun aansporings vir verklikkers, maar beklemtoon doeltreffende instelling, voldoende hulpbronne en sterk afdwinging is noodsaaklik om betekenisvolle beskerming te verseker:
Vakbond verwelkom Wetsontwerp op Beskermde Openbaarmaking om verklikkers te beskerm [KLANK]
ENG NaickerOnBill