# Die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Julius Mkhwanazi, word beskuldig van beweerde misleiding van die Madlanga-kommissie. Getuienisleier Mahlape Sello het teenstrydighede in sy geboorterekords uitgelig tydens ondervraging. Die fokus is op ‘n uitstelversoek wat verband hou met sy ma se dood. Mkhwanazi het voor die kommissie getuig hy is grootgemaak deur sy stiefma, wat hy as sy ma beskou, en hy ken nie sy biologiese ma nie:
Mkhwanazi gewaarsku oor moontlike minagting voor Madlanga-kommissie [KLANK]
ENG-SelloOnMkhwanaziMother