# Die Kaapse Onafhanklikheidsgroep verwelkom Geordin Hill-Lewis se verkiesing tot federale leier van die DA en sê dis ‘n geleentheid om debat te bevorder oor groter provinsiale selfbestuur. Woordvoerder Phil Craig sê herhaalde pogings tot betekenisvolle afwenteling van nasionale regering het misluk ondanks grondwetlike bepalings wat selfbeskikking steun. Hy sê hulle sal voortgaan om belanghebbendes te betrek en streeksmagte binne die grondwetlike raamwerk te versterk om Wes-Kaapse inwoners beter te dien:
Kaapse Onafhanklikheidsgroep verwelkom DA se leierskaps-verandering [KLANK]
ENG CraigOnDALeadership