# Die DA se lid van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie, Lisa Schickerling, het gister by die DA se verkiesingskongres in Midrand weer ‘n beroep gedoen op dringende koördinering en samewerking tussen die SAPD en die Suid-Afrikaanse Weermag oor Operasie Prosper. Schickerling het kommer uitgespreek oor die toename in bendegeweld in die Kaapse Vlakte ten spyte van die ontplooiing van die SANDF. Sy sê korrupsie en kaderontplooiing binne die SAPD moet dringend uitgeroei word, polisiëring moet meer professioneel gemaak word en bekwame beamptes moet aangestel word:
Parlementslid doen weer beroep op koördinering van SAPS en SANW gedurende Operasie Prosper [KLANK]
ENG-SchickerlingOnOperation