Skip to content

Tennis: Alcaraz, Sinner in die eindstryd van die Monte Carlo Meesterstoernooi

# Tennis: Carlos Alcaraz het gister die plaaslike gunsteling, Valentin Vacherot met 6-4, 6-4 geklop om sy plek in die 2026 eindstryd van die Monte Carlo Meesters te behaal. Alcaraz maak sy derde verskyning in Monte Carlo en het verlede jaar die titel verower. Sy oorwinning vroeër die week toe hy Alexander Bublik met 6-3, 6-0 geklop, was sy 300ste oorwinning op toervlak. Die Spanjaard sal nou die wêreld se nommer twee, Jannik Sinner van Italië, in hul eerste ontmoeting van die jaar pak, met die wenner wat volgende week as die wêreld se nommer een in die ATP-ranglys aangewys sal word.