Skip to content

Grensbestuursowerheid se Paasfees-grensoperasies voltooi, monitering duur voort [KLANK]

# Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê die tien dae lange Paasfees-grensoperasies sal môre amptelik afsluit en ‘n volledige verslag word oor die naweek verwag. Masiapato beklemtoon grensbestuur bly ‘n voltydse werk, en duur ná die operasie steeds voort. Terwyl die afsluitingsfase begin, sal lesse wat as deel van die operasie geleer is, ingesluit word om grensveiligheid te versterk, insluitend voortgesette verhoogde monitering met hommeltuie, liggaamskameras en reaksiespanne:

ENG-MasiapatoOnOperation