Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 6 Maart 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Godongwana sê misdadigers wou die Landbank vir meer as 5-miljoen in Bitcoin afpers
# OUTA se ondersoek ontbloot ernstige swakhede in die studenteverblyfstelsel
# En rugby: Malcolm Marx en Nadine Roos stap weg met die eer by die SA Rugby-toekennings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………