Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 23 Februarie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die VF Plus sê Ramaphosa en die ANC besef nasionale gesondheidsversekering is doodgebore
# Rugby: Frankryk klop Italië en het steeds sy oog op ’n Sesnasies Grand Slam
# En One Battle After Another en Sinners maak skoonskip by die BAFTA-rolprenttoekennings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………