Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 20 Februarie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê breedgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging word hersien
# Koning Charles die Derde sê die wet moet sy verloop neem
# En rugby: ‘n Plek onder die top agt in die Verenigde Rugbykampioenskap is môre op Ellis Park beskikbaar
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………