Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 30 Januarie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Lesetja Kganyago waarsku teen wêreldwye onsekerheid en geopolitieke risiko’s in 2026
# Voedsel- en elektrisiteitspryse bly die belangrike inflasierisiko’s vir Suid-Afrika
# En krieket: Suid-Afrika het klaaglik misluk by die Onder-19 Wêreldbeker
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………