Nuus-hooftrekke 10:00
BULLETIN 24 Januarie 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Staatsprokureur wil meer as 28-miljoen-rand se belastinggeld van Jacob Zuma verhaal
# Action Society beskuldig die polisie van medepligtigheid aan onwettige wapenhandel
# Nikki Haley sê die Republikeinse presidensiële wedloop is nog lank nie verby nie
# En tennis, Dayana Yastremska en Daniil Medvedev is deur na die halfeindrondes van die Australiese Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………