Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die MK-party beskryf die G20-leiersberaad as politieke teater
# Aktiviste betoog teen TotalEnergies voor die beraad
# Trump onderteken die wetsontwerp vir die bekendmaking van alle verslae rakende Jeffrey Epstein
# En rugby: Kolbe sê die Bokke moet hul geleenthede teen Ierland gebruik
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………