Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 12 November 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Fikile Mbalula sê Suid-Afrika sal nie deur Donald Trump voorgeskryf word nie
# Die GOOD-party waarsku armoede en honger sal voortduur
# En die VN waarsku teen hernude volskaalse konflik in Suid-Soedan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………