Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê die G20 moet betekenisvol en dringend ongelykheid verminder
# Zuma se stigting sê die staat gebruik die regstelsel om die Zuma-familie te teister
# Agt Demokrate in die Senaat stem saam met die Republikeine om die Amerikaanse regeringsluiting te beëindig
# En sokker: Suid-Afrika is die eerste keer deur na die uitklopfase van die Onder 17-Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………