Skip to content

DA dring aan op antwoorde nadat derde gevangene in drie weke uit Wes-Kaapse tronk ontsnap [KLANK]

# Die DA is bekommerd na die ontsnapping Saterdag van die veroordeelde verkragter, Jakob September, uit die Helderstroom Maksimum Korrektiewe Sentrum in Caledon in die Wes-Kaap. September, oorspronklik van Riversdal, het ‘n vonnis van 28 jaar vir gewelddadige seksuele oortredings uitgedien. Nicholas Gotsell van die DA sê hulle eis dat die die Wes-Kaapse provinsiale polisiekommissaris Thembisile Patekile, en Pieter Groenewald van Korrektiewe Dienste dringend voor die Parlement moet verskyn:

ENG BichilasonInmate