Skip to content

Polisie ondersoek ontvoering van hoof van ondersoekdirektoraat teen korrupsie in Gauteng [KLANK]

# Die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie het bevestig die polisie ondersoek ‘n saak van aanranding en die ontvoering van hul nasionale hoof Matthews Sesoko. Die eenheid se woordvoerder, Henry Mamothame, sê Sesoko se selfone en staatskootrekenaar is gesteel tydens ‘n ontvoering gisteraand langs die R25 in Kempton Park, Ekurhuleni. Hy sê die aanvallers het Sesoko aangerand en hom in die vroeë oggendure naby Rabierif in Johannesburg, afgelaai:

ENG HenryonIDACHead