Skip to content

Kaapstad stel sakeplan voor vir passasierspoor-afwenteling [KLANK]

# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê die Stad wil die eerste in Suid-Afrika wees om passasierspoorvervoer oor te neem na die ter tafellegging van ‘n volledige spoorwegbesigheidsplan. Die plan is aan die Portefeuljekomitee vir Stedelike Mobiliteit voorgelê, met die Stadsraad wat die aanvaarding daarvan op 4 Desember sal oorweeg. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê die plan bied ‘n padkaart vir hoe Kaapstad se passasierspoorvervoer herstel kan word:

ENG RobonDevolution