Skip to content

Gauteng Gemeenskapsveiligheid prys samewerkingspogings in die hantering van verdagtes in transitorooftogte [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Gemeenskapsveiligheid het die gekoördineerde pogings tussen wetstoepassingsagentskappe in die provinsie geloof. Vier verdagtes is doodgeskiet en een in hegtenis geneem tydens ‘n skietery met die polisie op die R25-pad in Bronkhorstspruit, Tshwane oor die naweek. Die departement se woordvoerder, Ofentse Morwane, sê die verdagtes word verbind met ‘n reeks transito- en gewelddadige rooftogte in Gauteng en Mpumalanga:

ENG OfentseonCollaborative