Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die regering word gevra om 17 Suid-Afrikaanse mans te help wat in Oekraïne vasgekeer is
# Die Departement van Arbeid ontvang 68 vergoedingseise na die gebou-instorting in George
# Amerika oorweeg 10-persent minder vlugte na 40 groot lughawens
# En rugby: Agtien spelers word genooi na die Springbokvroue-sewes-opleidingskamp
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………