Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Business Leadership SA sê Operasie Vulindlela is deels suksesvol, maar momentum neem af
# Die DA in die Wes-Kaap verwerp pogings om ras of identiteit vir politieke gewin uit te buit
# Die Hollywood-ster George Clooney sê dit was ’n fout om Biden met Harris te vervang in verlede jaar se Amerikaanse verkiesing
# En krieket: Die regering wens die Protea-vroue geluk met hul vertoning in die Wêreldbeker-eindstryd teen Indië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………