Skip to content

Mabulala sê Madlanga-kommissie en ad hoc-komitee noodsaaklik om misdadigheid te bestry [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die Madlanga-kommissie van ondersoek en die Parlement se ad hoc-komitee oor politieke inmenging is noodsaaklik om misdaad te beveg en oortreders voor die gereg te bring indien hulle betrek word by vergrype. Mbalula het by die Tshwane Universiteit vir Tegnologie in Soshanguve gepraat tydens die 100ste verjaardagviering van die struggle-ikoon Tlou Theophilus Cholo:

ENG MbalulaonImportant