Skip to content

Agt voormalige ActionSA-raadslede van Johannesburg soek ‘n interdik teen verwydering [KLANK]

# Agt voormalige ActionSA-raadslede van die Stad Johannesburg het ‘n dringende aansoek by die Hooggeregshof in Johannesburg ingedien, wat Dinsdag aangehoor sal word. Die aansoekers se woordvoerder, Elmari Atterbury, sê hulle vra vir ‘n interdik wat ActionSA sal verhinder om die raadslede te vervang, hangende die uitslag van ‘n dispuut rakende hul betwiste ontslag uit die raad. Sy sê die raadslede hou vol dat hul verwydering sonder prosedure en polities gemotiveerd was, en sonder dat die regte proses gevolg is:

AFR ElmarionCouncillors