Skip to content

Forum doen beroep op Ramaphosa om polisieoffisiere wat by die Madlanga-kommissie betrek word te verwyder [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa en waarnemende polisieminister, Feroz Chachalia, om onmiddellik alle polisiebeamptes wat by die Madlanga-kommissie van ondersoek betrek word by politieke inmenging, te verwyder. Die Forumwoordvoerder, Dennis Bloem, sê die plofbare getuienis van getuies A, B en C by die Madlanga-kommissie moet nie ligtelik opgeneem word nie. Hy sê die getuies het baie ernstige bewerings teen senior polisiebeamptes gemaak en bewyse gelewer:

ENG DennisonRemove