# Padwedlope: Die 2025 Sanlam Kaapstad-marathon vind hierdie naweek plaas met verskeie wedlope wat by die Kaapstad-stadion plaasvind. Vandag sal daar veldwedlope oor 11- en 22-kilometer wees, met 10- en vyf-kilometer padwedlope. Die hoofwedlope Sondag sluit in die 42.4-kilometer-marathon sowel as ‘n 41-, 10- en vyf-kilometer-padwedlope. Die gunstelinge sluit die Suid-Afrikaanse rekordhouer, Elroy Gelant, en top internasionale aanspraakmakers in. In die vrouewedloop is Suid-Afrika se Gerda Steyn die groot gunsteling, met moontlike strawwe kompetisie deur elite-atlete uit Kenia en Ethiopië.
Padwedlope: Elroy Galant en Gerda Steyn onder gunstelinge vir Sanlam-marathon hierdie naweek