Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 16 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die staat probeer om meer as 28-miljoen-rand se regskoste van Zuma te verhaal
# Die Parlement kritiseer die polisie vir oneerbiedigheid ná hul afwesigheid by ‘n belangrike vergadering
# Die tweede vermiste vliegtuig in KwaZulu-Natal is gevind
# En Trump sê Indië se eerste minister het ingestem om nie meer Russiese olie te koop nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………