Skip to content

Liggaam vir SA universiteite sê professor Lis Lange se nalatenskap sal steeds weerklank in hoër onderwys vind [KLANK]

# Die sambreelliggaam vir Suid-Afrikaanse universiteite sê professor Lis Lange se nalatenskap sal voortgaan om in die land se hoëronderwyssektor te weerklink. Die 64-jarige is vroeër die week oorlede. Sy was ‘n senior akademikus en ‘n belangrike bydraer tot denkleierskap in hoër onderwys, veral op die gebied van hoëronderwystransformasie en beter maatskaplike geregtigheid in die groter samelewing. Woordvoerder, Mateboho Green, sê Lange het onlangs bedank as lid van die universiteit se groep vir Onderrig- ​​en Leerstrategie:

ENG MatebohoonLisLange