Skip to content

Activists and Citizens Forum teleurgesteld met prestasie van Parlement se ad hoc-komitee [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum sê hulle is uiters teleurgesteld met wat hulle noem die onderprestasie van parlementslede wat op die ad hoc-komitee dien wat beweerde misdadige aktiwiteite binne die polisie ondersoek. Die komitee het tot dusver getuienis aangehoor van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, en Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola. Die forumwoordvoerder, Dennis Bloem, sê die komiteelede doen nie hulle werk nie, maar speel eerder partypolitiek:

ENG DennisonCommittee