Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Ekonoom sê die ANC se ekonomiese plan kan deur korrupsie belemmer word
# Vier nuwe gevalle van bek- en klouseer word in die Vrystaat aangemeld
# Adjunk-president Mashatile se besoek aan Suid-Soedan herbevestig die verbintenis tot ‘n geloofwaardige verkiesing volgende jaar
# En sokker: Bafana Bafana se kaptein sê hulle weet wat op die spel is in die Wêreldbeker-kwalifiseringswedstryde
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………