# President Cyril Ramaphosa het ‘n paneel saamgestel wat ‘n opvolger vir die Direkteur van Openbare Vervolging moet kies. Die paneel, onder voorsitterskap van die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, bestaan uit leiers van die regsgemeenskap en Hoofstuk Nege-instellings. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die huidige direkteur, advokaat Shamila Batohi, se termyn eindig in Januarie volgende jaar:
Ramaphosa skep paneel om volgende nasionale direkteur van Openbare Vervolging te kies [KLANK]
ENG MagwenyaOnPanel