Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Business Leadership SA sê Suid-Afrika moet alternatiewe handelsbetrekkinge ontwikkel
# SKOOR se ondersoek na die Padongelukkefonds begin
# Die VN-hoof sê ‘n regverdige en blywende vrede is dringend nodig in Israel en Gaza
# En rugby: Die Stormers verloor nog ‘n Bok-stut, maar drie Bokke keer terug van internasionale diens
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………