Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 6 Oktober 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die GOOD-party, BOSA en RISE Mzansi stig ‘n nuwe party
# Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging verbreek alle bande met die Israelse Mediese Vereniging
# En motorsport: Russell wen in Singapoer en McLaren beklink die vervaardigerskampioenskap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………