Nuus-hooftrekke 05:30
BULLETIN 17 Januarie 5:30 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die Departement van Basiese Onderwys sê alles is reg vir die heropening van skole
# Die Automobiel Assosiasie waarsku oor ‘n negatiewe vooruitsig vir brandstofpryse in Februarie
# En krieket, die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes kritiseer die verwydering van die onder-19-kaptein
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………