Skip to content

Polisie se aanhoudingselle propvol weens dronkbestuurders wat in Pietermaritzburg en Kokstad KZN aangekeer is [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse Vervoerdepartement het bevestig dat polisie-aanhoudingselle in Pietermaritzburg en Kokstad, KwaZulu-Natal, volle kapasiteit bereik het na die inhegtenisneming van nog 52 motoriste vir dronkbestuur. Dit is bykomend tot die 489 arrestasies sedert 15 Augustus 2025 deur die Alufakwa– en Zero Tolerance-operasies. Die departement se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê oortreders loop die risiko van tot tien jaar tronkstraf en tot 72 uur in aanhoudingselle:

ENG-SibiyaOnArrests