# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie sê Wêreldonderwysersdag vier ‘n beroep wat gewortel is in ‘n gedeelde doel en voorvaderlike nalatenskap. Die vakbond se woordvoerder Nomusa Cembi sê onderwys was nog nooit ‘n eensame daad nie, maar ‘n verbond tussen onderwyser, leerder en die samelewing. Sy sê die vakbond vereer generasies opvoeders wat in die struggle gewerk het en doen ‘n beroep op samewerking, belegging en verbeterde werksomstandighede om te verseker dat onderwysers floreer en samelewings saam opstaan:
SADOU doen ‘n beroep op ondersteuning vir opvoeders op Wêreldonderwysersdag [KLANK]
ENG-CembiOnTeachers