Skip to content

ANC gaan by plaaslike regerings ingryp en lede verwyder wat teen die party werk [KLANK]  

# Die ANC sal ingryp by plaaslike regerings in provinsies en burgemeesters en raadslede verwyder wat teen die party se belange werk. Sekretaris-generaal Fikile Mbalula het tydens ‘n spesiale Nasionale Uitvoerende Komitee-vergadering beklemtoon die party sal fokus op die verskerping van kandidaat-keuring en sy interne prosesse versterk:

ENG-MbalulaOnRemoval