# Kenners van hoër onderwysinstellings vra vir beter ondersteuning vir tegniese en beroepsonderwys en -opleiding as ‘n belangrike naskoolse studierigting. Kenners het by ‘n dialoog vna Suid-Afrikaanse universiteite gesê handelsvaardighede is die sleutel om Suid-Afrika se vaardigheidstekort en die toekoms van werk aan te spreek wat insluit die bevordering van onderwys in wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde. Die uitvoerende hoof, Phethiwe Matutu, het uitgewys dat duisende matrikulante nie toegang tot universiteite het nie as gevolg van beperkte ruimte: